Marinda Da Costa – Petro Properties

Marinda Da Costa – Petro Properties – My career in the real estate industry started on ‘n part-time basis in 2017 while I was working full-time for one of South Africa’s top Industrial Psychologist in Bedfordview.

My husband and I decided to move to my family in Hartenbos in January 2018. I have enjoyed the real estate business so much that I have decided to go full-time into the real estate industry.  I have a passion for property and assisting buyers and sellers in their real estate journey.

I am currently busy with my Logbook and NQF4 Training and am working with a great supportive team at Petro Properties with over 20 years of experience in the real estate industry in Hartenbos and Mossel Bay, showing me the ropes and helping me to become the best property consultant that I can be.

I have worked 14 years at various Law firms, obtaining valuable experience in litigation, contracts and conveyancing.  This is very valuable experience as we are working with contracts from taking a listing up to signing the offer to purchase. I am comfortable with the negotiating process and I will be able to put your mind at ease regarding the transfer process.

I specialize in residential sales in the Hartenbos and Mossel Bay area.

I pride myself in always being professional, transparent and friendly with all my clients.  Integrity, trust and honesty is of utmost importance to me.  I am a self-driven optimist, with a passion for people and property.

I love the outdoors and enjoy taking long walks on the beach.  I treasure family values and love to spend quality time with my family and friends.

Get in touch and let us discuss how I can help you with your property requirements.

Marinda Da Costa - Petro Properties

Marinda Da Costa – Petro Properties – My loopbaan in die eiendomsbedryf het in 2017 op ‘n deeltydse basis begin, terwyl ek voltyds aan een van Suid-Afrika se voornaamste bedryfsielkundiges in Bedfordview gewerk het.

My man en ek het besluit om in Januarie 2018 na my familie in Hartenbos te verhuis. Ek het die eiendomsbedryf soveel geniet dat ek besluit het om voltyds in die eiendomsbedryf te beweeg. Ek het ‘n passie vir eiendom en om kopers en verkopers in hul eiendomsreis by te staan.

Ek is tans besig met my Logboek en NQF4-opleiding en werk saam met ‘n goeie ondersteunende span by Petro Eiendomskonsultante wat meer as 20 jaar ondervinding het in die eiendomsbedryf in Hartenbos en Mosselbaai.

Ek het 14 jaar by verskeie regsfirmas gewerk waar ek waardevolle ondervinding in litigasie, kontrakte en aktebesorging opgedoen het. Dit is baie waardevolle ondervinding in my huidige bedryf aangesien ons baie met kontrakte werk en ek met gemak die oordrags prosedures aan my kliente kan verduidelik.

Ek spesialiseer in residensiële verkope in die Hartenbos en Mosselbaai.

Ek streef altyd daarna om professioneel, deursigtig en vriendelik met al my kliënte te wees. Intergiteit, vertroue en eerlikheid is vir my van uiterste belang. Ek is ‘n selfgedrewe, positief en het ‘n passie vir mense en eiendom.

Ek is lief vir die buitelewe en geniet om langs die strand te gaan stap met my familie.  Ek stel familie waardes baie hoog en kwalitiet tyd saam met my familie is baie kosbaar.

Kontak my gerus – ek help graag.

Marinda Da Costa - Petro Properties

 

Contact Owner

Leave a Review

Price
Location
Staff
Services
Food
Publishing ...
Your rating has been successfully sent
Please fill out all fields
Captcha check failed